top of page

HUIS PROTEA

20240508_173156_edited.jpg
PHOTO-2022-12-15-13-33-04.jpg
20240508_173401_edited.jpg

Huis Protea

Koshuis gelde

Die kamers is ruim en goed toegerus met al die nodige geriewe. Ons spog met 32 en-suite kamers en bied vir die meisies ‘n huis weg van die huis.. Die meisies het toegang to die internet en ‘n drukker om seker te maak hul akademie is van top gehalte.

In die eetsaal kan die meisies gesonde en heerlike maaltye geniet wat deur ons bekwame kombuisspan voorberei word.

Standaardkamer - R3 800 x 10 maande 
Kommunekamer - R4 100 x 10 maande 
En-suite (enkel) - R4 800 x 10 maande 
En-suite (dubbel) - R4 450 x 10 maande p.p 
En-suite (3 persone) - R4 200 x 10 maande p.p 

DAGSTUDENTE - . R1 700 x 10 maande p.p

(Sluit middagetes, Maandae tot Vrydae in)
Oorslaap van dagstudent – R200 p.p.p.n 

 

PONGOLA / VRYHEID BUS - R800 enkel (1 leerder) 
R1 200 dubbel (2 leerders van dieselfde gesin) 
 
MKHUZE BUS
- R1 250 enkel (1 leerder) 
R1 700 dubbel (2 leerders van dieselde gesin) 
 

Pragtige kamers

Ons spog met 32 en-suite kamers en bied vir die meisies ‘n huis weg van die huis.

bottom of page