top of page

LANDSDIENS
Landsdiens is ‘n 106-jarige omgewingsbewuste jeugorganisasie. Ons waardes is liefde vir God, liefde
vir ons medemens, liefde vir die natuur en arbeid/diensbaarheid. Die Landsdiens se mikpunt is om die jeug se talente en geestelike groei te ontwikkel, waardering en respek vir ander kulture te kweek en om ‘n verskil in die samelewing te maak. Ons kom elke tweeweekliks op Woensdae om 14:30
bymekaar vir die verskeie aktiwiteite.
LANDSDIENS-ORGANISEERDER
Mev. H Bouwer
Jarelange afrigtings ervaring.

Koördineerders

Mev. S. De La Rosa

Mev. N. JV RENSBURG

Me. C. Pienaar
bottom of page