top of page

2023 MPUMALANGA ATLETIEK

Baie geluk aan hierdie atlete wat op Saterdag, 11 Maart 2023 , HPR verteenwoordig het by die Mpumalanga kampioenskappe!

Uitslae:

Phila Mathe - 100mH - Brons
Tiaan Korff - Hoogspring - Brons
Mphile Zikalala - 200m - Brons

Mphile zikalala (200m), Sandisile Mahlangu (800m), en Tiaan korff (hoogspring) verteenwoordig Mpumalanga by vanjaar se SA’s in Germiston vanaf 2-5 April 2023.
Sandisile Mahlangu, Phila Mathe, Tiaan Korff en Mphile Zikalala

Recent Posts

See All
LANDLOOP -13/07/2024

LANDLOOP 31/07/2024 7 schools participated in the cross country meeting at Piet Retief High School. Die volgende prestasies word behaal:...

 
 
bottom of page