Braam Van Straaten Stelskopkliniek
- Marijke De Waal
- Jan 16, 2023
- 1 min read
Updated: Jan 18, 2023
Op Saterdag, 14 Januarie 2023 het Braam Van Straaten 'n rugby stelskopkliniek aangebied.
Baie dankie aan die HPR Ondersteunersklub wat hierdie kliniek moontlik gemaak het.
On Saturday, 14 January 2023, Braam Van Straaten hosted a rugby kick clinic.
A big thank you to the HPR Supporters Club for making this clinic possible.
