top of page

FIETSRY, TWK Mpumalanga

*FIETSRY 2024*


Die 2de been van die TWK Mpumalanga Skole XCO bergfiets liga het op tuisgronde plaasgevind. Die byeenkoms het meer as 350 fietsryers vanaf graad 1 tot graad 12 se wiele op die baan gehad.

HPR se ryers het hul tuisveld goed verdedig en die meeste punte vir die dag ingevorder.


Junior Mans :

O/18

Henré Putter 4de

Ruan Oosthuizen 5de


O/17

Donovan Smit 8ste

Jürgen Kruse 12de

Lindokuhle Lukhele 18de

Celokuhle Thwala 19de

Bongumusa Thela 20ste


Junior Vroue:

O/18

Megan Filter 2de

Ilke Hüsselmann 5de


O/17

Edda Verwey 7de


Youth Mans

O/16

Janco Putter 7de


O/15

Jean-Pierre Gertenbach 4de

Wian Swanepoel 3de

Ruben Nieuwenhuizen 7de

Zac Jansen van Vuuren 19de


Youth Vroue

O/16

Kyla Oosthuizen 2de

Kylie Lerm 5de


O/15

Megan Cilliers 2de


Sub-Junior Seuns

O/14

Thomas Johannes 5de

Jacobus Gerber 11de


Comments


bottom of page