top of page

NETBAL 2024: MPUMALANGA NETBALSPELERS

Die volgende leerders word gekies om Mpumalanga Netbal te verteenwoordig:

0/17 :

Zané Janse van Vuuren

Kuhle Buthelezi

Thando Buthelezi

Lethu Mthethwa


0/16:

Melo Maseko

Sjarla Lundie

0/15:


Anele Mahlaba

Michelle Hinze

Lakeisha Marais


0/14:

Amahle Thango

Hierdie netbalspelers gaan 26 & 27 April 2024, 'n oefenkamp bywoon om te kyk in watter spanne hul gaan wees. Drie reisende spanne word gekies en nog een span is nie-reisend.

Dus is hierdie meisies deel van die TOP-40 spelers in Mpumalanga.

Geluk aan elke speller asook hulle afrigters!



Recent Posts

See All
LANDLOOP -13/07/2024

LANDLOOP 31/07/2024 7 schools participated in the cross country meeting at Piet Retief High School. Die volgende prestasies word behaal:...

 
 
bottom of page